Volksraad Verkiesing Kommissie

 

Media-verklaring 15 Julie 2011

MEDIA-VERKLARING DEUR DIE SENTRALE KOMITEE VAN DIE VOLKSRAAD VERKIESING KOMMISSIE (VVK) OP 15 JULIE 2011

"Die groot aantal verraaiers in die geledere van die Boere-Afrikanervolk, is ons grootste vyand in die eeue-oue stryd om vryheid. 'n Voorbeeld hiervan is die uiters aanstootlike koerant-artikel deur Anton van Niekerk van Stellenbosch, gepubliseer in Julie 2011. Een van die kandidate in die Volksraad-verkiesing van September 2011, Mnr. Abel Malan, is op 14 Julie 2011 gearresteer in verband met 'n voorval tussen hom en Anton van Niekerk. Die Sentrale Komitee van die Volksraad Verkiesing Kommissie staan bankvas agter Mnr. Malan en wens hom alle sterkte toe vir die komende regsgeding."

"The huge number of traitors in the ranks of the Boer-Afrikaner people, is our biggest enemy in our struggle for freedom, which is centuries old. An example of this is the utterly offensive newspaper article by Anton van Niekerk of Stellenbosch, published in July 2011. One of the candidates in our Volksraad-election of September 2011, Mr. Abel Malan, was arrested on 14 July 2011 concerning an incident between himself and Anton van Niekerk. The Central Committee of the Volksraad Verkiesing Kommissie (Electoral Commission for the election of a Boer-Afrikaner People's Council) stands firmly behind Mr. Malan and we convey our best wishes to him for the upcoming legal proceedings. "

Paul Kruger (Voorsitter van die Sentrale Komitee van die VVK / Chairman of the Central Committee of the VVK).

Tel. 0822670364