Volksraad Verkiesing Kommissie

 

TV-onderhoud met Andries Breytenbach

Op 8 Maart 2017 was daar 'n TV-onderhoud met Andries Breytenbach omtrent die grondroof-kwessie. volg die skakel om die onderhoud te besigtig:  https://www.youtube.com/watch?v=XW66ScIPHMo